Tekkiesfees 2023!
Wat is lekkerder as om na goeie kunstenaars te luister en 'n verskil te maak?
In samewerking met Helpende Hand hou ons 'n fees om skoon, drabare tekkies in te samel vir mense in nood.
Kom kuier, eet en geniet die biertent by ons Tekkiesfees!
Bring jou tekkies of enige kontant donasie vir Helpend Hand.