BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20261115T182940Z
UID:29cb7f2c-843a-45c9-9033-0352ffee758b
DTSTART:20231007T110000
DTEND:20231007T190000
DESCRIPTION:
Fokofpolisiekar raak 20!

Op 7 Oktober 2023 is dit tyd
vir Fokofpolisiekar se grootste verjaarsdagpartytjie NOG!

Want om
vir twee dekades ‘n suksesvolle rock band in Suid-Arika te wees\, is iet
s besonders en moet gevier word in ware Fokofpolisiekar-styl.

Hierdi
e jaar bring Fokofpolisiekar nie net ‘n moerse vertoning wat al die ou g
unstelinge en musiek vanaf die nuwe album insluit nie. Hulle bring ook ‘
n gedugtige span kunstenaars saam om die verhoog met hulle te deel. Al hie
rdie kunstenaars speel ‘n belangrike rol in Fokofpolisiekar se storie va
n die afgelope 20 jaar.

Hierdie partytjie is ook die offisiële beke
ndstelling van Fokofpolisiekar se vyfde vollengte album.

Sien uit
na FOKOF & kie op hulle grootse verjaarsdag verhoog nóg\; met die beste v
ibes van eendersdenkende mense met een doel voor oë – om ‘n fokn goei
e tyd te hê!

Deure maak 11am oop.

12pm Koos Kombuis

1pm
AKING

2pm BEAST

3pm Fuzigish

4pm Springbok Nude Girls</
p>
5pm Fokofpolisiekar

Hierdie is die een Fokof show wat jy nie
kan mis nie!

Fokofpolisiekar het nog ‘n doelwit: Die Bende wil L
oftus D-veld uitverkoop en daarvoor kort hulle julle hulp. Bring almal wat
julle ken! Bring ook sommer mense wat julle nie ken nie! Bring fokn almal

#fillloftusdveld #20jaarvanvuurspeel

LOCATION:416 Kirkness St\, Arcadia\, Pretoria\, 0007
SUMMARY:20 Jaar van VUUR SPEEL by Loftus D-Veld
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/fokof20
END:VEVENT
END:VCALENDAR