BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260425T225934Z
UID:673c2a11-03e0-4c74-aa2d-390921e98ca5
DTSTART:20181230T150000
DTEND:20181230T220000
DESCRIPTION:Maak gereed vir die grootste een-dag fees wat Plettenbergbaai n
og ooit gesien het- BokDag 2018! Hierdie fees is ŉ alternatiewe geleenthe
id wat saamgestel is vir jonger feesgangers (en die jongeres van gees). Al
ternatief bied met trots aan\, ŉ kuier met ŉ visie\, missie en betekenis
– ŉ geleentheid om weg te breek van die moeilike stereotipes en kettin
gs van die verlede\, en saam te kom in ŉ viering van alles wat ons divers
e moederland so uniek maak.
\n
\n16:00 - Deure Oop
\n18:00 - Spoegwolf
\n19:00 - DHF
\n20:00 -
Bok Van Blerk
\n21:15 - DJ
\n22:00 - VERTONING KLA
\n
\nG
een terugbetalings sal plaasvind nie\, maar jy mag jou kaartjie herverkoop
. Stuur 'n e-pos na info@howler.co.za vir meer besonderhede.
LOCATION:16 Flying Cloud Dr\, Plettenberg Bay\, 6600
SUMMARY:BokDag 2018
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/bokdag2018
END:VEVENT
END:VCALENDAR