BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260824T055032Z
UID:9c8b7fbd-47fd-48c8-8d7e-ff61693fc1e6
DTSTART:20261017T073000
DTEND:20261017T220000
DESCRIPTION:
Sport\, musiek\, stalletjies\, pret vir die kinders en groot
naam kunstenaars – alles op een dag. Buffelfees & Alumni 2026... wees d
eel van die gees! Meer as net 'n fees – dis 'n Buffelbelewenis!

Al
umni-rugby\, netbal & hokkie\, topkunstenaars\, hope stalletjies\, pretrit
te\, heerlike kos en vermaak vir die hele gesin. Buffelfees & Alumni 2026
– die dag wat jy nie wil misloop nie! Buffelfees & Alumni 2026 is Hoërs
kool Bastion se grootste jaarlikse fees\, waar oudleerders\, huidige leerd
ers\, gesinne en die gemeenskap saamkom vir 'n dag propvol opwinding. Geni
et Alumni-rugby\, netbal en hokkie\, 'n groot verskeidenheid stalletjies\,
merry-go-rounds en ander pretaktiwiteite vir die hele gesin\, asook optre
des deur groot naam sangers.

Kom beleef die ware Buffelgees en maak
deel van 'n dag vol sport\, vermaak\, lekker kos en onvergeetlike herinner
inge op 17 Oktober 2026.

Extra Information:

FAQ's:<
/p>

Howler:

Hoe werk Howler-kaartjies? = Koop jou kaartjie
aanlyn via Howler. Op die dag van die fees word jou QR-kode by die ingang
geskandeer en jy ontvang jou Howler RFID-bandjie\, wat as jou betaalmiddel
op die terrein dien.

Wat is die Top Up-funksie? = Jy kan voor die
fees geld op jou Howler-kaartjie laai (Top Up) deur by jou Howler-rekenin
g aan te meld. Die bedrag word outomaties aan jou bandjie gekoppel wanneer
dit by die ingang geskandeer word. Indien jy meer geld benodig\, kan jy j
ou bandjie ook gedurende die fees by 'n Top Up-stasie aanvul.

Hoe
gebruik ek die bandjie op die dag? = Gebruik jou Howler-bandjie om by enig
e kos en drank te betaal deur dit eenvoudig teen die betaaltoestel te tik.
Na elke transaksie kan jy jou oorblywende balans sien. NEEM KENNIS DAT DI
E STALLETJIES NIE MET HOWLER WERK NIE EN DAAR SAL SLEGS KONTANT EN KAART B
ETALINGS AANVAAR.

Wat gebeur met geld wat oorbly? = Enige ongebrui
kte fondse kan ná die fees teruggeëis (cash out) word deur jou Howler-pr
ofiel\, mits dit binne die tydperk gedoen word wat vir die spesifieke gele
entheid geld. Sommige geleenthede bied ook 'n outomatiese terugbetaling (a
uto cashout) indien dit vooraf geaktiveer is.

Algemene vrae
<l
i>Wanneer en waar vind die fees plaas? = 17 Oktober 2026 by Hoërskool Bas
tion

Wat is die toegangsgeld? =

“Early Bi
rd”

Volwassene:
R150

Kinders ouderdom 7-13         R60

Kinders 0-6
Gratis

Kar

R50

‘Early Bird’ sluit 18/09/2026

Gewone pr
ys

Volwassene:                          R2
00

Kinders ouderdom 7-13         R100

Kinders 0-6
Gratis

Kar

R50

LOCATION:Trezona Ave\, Witpoortjie\, Roodepoort
SUMMARY:Buffelfees 2026
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/buffelfees2026
END:VEVENT
END:VCALENDAR