BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20261122T044656Z
UID:53841512-b209-4a0d-a5b7-8cf2735434c0
DTSTART:20230422T110000
DTEND:20230422T200000
DESCRIPTION:
Francois van Coke se twee groot passies in die lewe is rock
musiek en rugby. Hy het as kind groot drome gehad om ernstige rugby te spe
el\, maar rock musiek het harder geroep.

Francois bring sy twee groo
t liefdes bymekaar met Rock ‘n’ Rugby\; wanneer die Vodacom Bulls en
Leinster mekaar by Loftus Versveld ontmoet vir hulle Vodacom United Rugby
Championship groepfase game op Saterdag\, 22 April.

Rock ‘n’ Rug
by se program skop om 12pm af met voorvertonings deur plaaslike rock groep
e Crashcarburn\, Zaan Sonnekus\, Skelm en Mensdom.

Net na 3pm kan Fr
ancois gevolg word vir ‘n staptog na Loftus Versveld om die kragmeting t
ussen Die Vodacom Bulls en Leinster te gaan kyk.

Ná die game is d
aar ‘n staptog terug na Loftus Park waar Francois van Coke en Die Gevaar
7pm die park aan die brand gaan begin speel.

PS: Die kaartjieprys s
luit dus toegang tot die rock konsert by Loftus Park\, plus die rugby game
by Loftus Versveld in. Bargain!

PROGRAM:

11h00: He
kke maak oop

12h00: Mensdom

12h45: Skelm

13h30: Zaan Son
nekus

14h30: Crashcarburn

15h15: Stap na Loftus Versfeld saam
met Francois van Coke

16h50: Francois van Coke tree op tydens halfty
d

18h20: Stap terug na Loftus Park

19h00: Francois van Coke &
Die Gevaar optrede

**PLEASE NOTE THAT THIS IS
AN ALL AGES EVENT

LOCATION:416 Kirkness ave \, Pretoria
SUMMARY:Francois van Coke presents: ROCK 'n' RUGBY
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/rocknrugby
END:VEVENT
END:VCALENDAR