BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20261022T185235Z
UID:6f865d8c-695c-4bb1-bf9a-de2385ee6425
DTSTART:20240127T100000
DTEND:20240127T190000
DESCRIPTION:
Spoegwolf bied aan: die Franschhoek Lentefees

p>
Die Franschhoek Lentefees is terug!

In die mooiste hoek van die
Boland staan ’n monument

waar duisende vriende bymekaarkom.

Onder die berge en bo-op komberse luister ons opregte musiek.

Met
’n bries en stroom word ons weggevoer deur ou liedere\, nuwe stemme en
’n Suider-Afrikaanse droom.

Kom drink ’n glasie wyn\,
ontspan met ’n kombers op die gras en dans onder die hange van Franschh
oek se berge. Besoek ’n verskeidenheid uitstekende kos-stalletjies\, gen
iet ’n yskoue bier en kom beleef wat sonder twyfel die perfekte musikale
program vir ’n middag in die Bolandson moet wees.

<spa
n>HEKKE: 10:00

11:00 - 1925 Band

12:
00 - Deon Meiring

13:00 - Ryno Velvet

<spa
n>14:00 - Koos Kombuis

15:00 - Van Der Aven

p>16:00 - Emo Adams

17:00 - Spoegwolf

p>

Alle oude
rdomme is welkom\, maar onder-18's sal toegang tot die kroegarea geweier w
ord. 'n Bewys van ID sal nodig wees.

Geen drank wo
rd ingelaat nie. Kinders onder 8 mag gratis inkom.

p>

LOCATION:13 Lambrechts Road\, Franschhoek\, 7690
SUMMARY:Franschhoek Lentefees 2024
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/lentefees2023
END:VEVENT
END:VCALENDAR