Franschhoek Lentefees

Performance

‌24 Sep 2022 SAST (+02:00)

Franschhoek Hugenote Monument

This event has ended

Information

Age Requirement
Alle ouderdomme welkom, maar bewys van ID nodig vir die kroeg.
NO Own Drinks
Jy kan gerus jou eie piekniekmandjie saambring, maar koelerbokse en drinkgoed van enige aard sal ongelukkig nie toegelaat word nie.
Kinders / Kleuters
Kinders onder 8 kry gratis toegang.
NO CASH
Daar sal 'n kroeg en kosstalletjies beskikbaar wees wat uitsluitlik van kaartgeriewe en digitale betalings gebruik sal maak.

DIE KROEG SAL NIE KONTANT AANVAAR NIE.
Sitplekke
’n Beperkte hoeveelheid tafels en sitplekke sal beskikbaar wees, maar ons raai jou aan om ’n kombers of dalk ’n kampstoel saam te bring vir die volle piekniek-ervaring. 
Ticket Refund Policy

Organiser

SPOEGWOLF