BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260607T032258Z
UID:25b59416-f805-4643-ae80-d329a2312963
DTSTART:20231028T150000
DTEND:20231028T235900
DESCRIPTION:
Kom reis saam Jan Blohm en sy band deur 20 jaar se treffers
en nuwe materiaal in ‘n vertoning wat jou van begin tot einde sal vermaa
k en in verwondering laat.

Wanneer jy al als in die lewe
probeer en ervaar het. Wanneer jou pelgrimstogte deurgetrap is en jou krui
spaaie\, deurkruis is. Wanneer jy selfs die hardste edelgesteentes en Ruby
’s van die verlede deurkou het en jy vrede gemaak het met met jou verled
e en wat die wêreld daarbuite van jou dink. Wanneer jy jou lisensie gekry
het vir selfaanvaarding\, eers dan\, dan ervaar jy die rykdom wat elke me
ns so na smag. Dié rebelseun wat ons leer ken het\, is nou ouer en meer v
olwasse. Dít kan jy hoor in sy lirieke\, sy passie in die stiltes tussen
woorde\, terwyl sy eerlike\, rou melodië jou hartsnare pluk.

/p>
Sedert Jan Blohm se debuutalbum in 2004 verskyn het\, Melkstraat Con
fession\, het hy die Afrikaanse rock-wêreld op sy kop gedraai met veelvul
dige toekennings\, onderandere Album van die jaar (2005 en 2009)\, Beste R
ock groep van die jaar (2005)\, Beste Afrikaanse DVD van die jaar (2008)\,
om maar net n paar te noem. Hy staan vandag onoorwonne met die vlag in di
e hand op die spits van die berg as die koning van Afrikaanse Rock.

‘n Musikale sirkel wat begin het met frustrasies\, teenkantin
g\, sonder begrip en hoop\, is vandag voltooi met selfaanvaarding en trots
. Jan Blohm het deur die jare nie net gegroei as musikant en liriekeskrywe
r nie\, maar het sy talent as n skilder tenvolle ontwikkel en sy verbeeldi
ng op doek losgelaat. Hy het onlangs sy eerste solo uitstalling by die Bre
ytenbach Galery in Wellington gehad - nog ‘n sirkel wat voltooi is.

p>

* Geen Wapens

* Reg Van Toegang Voorbehou

* Drank
en Eetgerye beskikbaar by die fees

* Geen Koelbokse

* Geen tr
oeteldiere

LOCATION:163 Dr.Yusuf Dadoo Avenue\, La Hoff\, Klerksdorp\, 2571
SUMMARY:Jan Blohm Band Witlig Toer 2023
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/janblohmwitlig
END:VEVENT
END:VCALENDAR