BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260601T042338Z
UID:907276a6-c733-42d5-8a88-7acd22a9c3ab
DTSTART:20241221T180000
DTEND:20241221T210000
DESCRIPTION:
Ons probeer nou al vir 3 Jaar lank om vir Riaan Benade by Jb
ay Rocks te kry. Ons is absoluut in ekstase dat ons vir Riaan hierdie jaar
op ons stage het vir julle. Dit gaan amazing wees!
“Ek wil onthou word vir die musiek wat
ek geskryf het en ek hoop dat hierdie liedjies elke dag mense inspireer om
te droom en te lewe.” En dit is juis wat Riaan Benade reggekry het. </
span>
Benade se deb
uutalbum het in Augustus\, 2020 die lig gesien en Spontaan\, die titelsnit
\, is steeds die mees gestroomde Afrikaanse liedjie op Spotify. </
p>
Na vier jaar se wag\
, is Riaan se splinternuwe album\, Die Lot\, uiteindelik oral beskikbaar.
Dit beloof om niks minder\, as jou hoogste verwagtinge te oortref nie.</sp
an>
Kry jullie kaartjies vinnig\, want die show gaan uitv
erkoop!
Deure Oop: 18:00
p>Line Up:
19:00 - 20:00 Resident DJ
20:00 -
21:00 Riaan Benade
21:00 - 24:00 Resident DJ
<stron
LOCATION:30 Diaz Road\, Jeffrey’s Bay\, Eastern Cape
SUMMARY:Jbay Rocks presents Riaan Benade
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/Jbay-Rocks-presents-Riaan-Benade
END:VEVENT
END:VCALENDAR