BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260405T033309Z
UID:f0e6733c-0249-48be-9d43-7bf37499c22f
DTSTART:20251231T200000
DTEND:20251231T235900
DESCRIPTION:
Ons is besig met GROOT planne en hierdie jaar is die begin v
an iets rerig amazing! Julie sien reg\, dis 3 van die beste kunstenaars in
die land. Wat meer kan n mens dan vra as jy Francois van Coke met Die Gev
aar\, Die Heuwels Fantasties en Early B het! Almal op een aand! Dis net di
e beste vir gulle op Nuwejaar :)

Dagdrome tot Toe Vind Ek
Jou tot Aande en dan is daar Shrangrila\, Pille vir Kersfees tot Beloofde
Land met Skud Jou Biscuit\, Potte en Madoda Dis net 9 songs. Ons gaan Bid
vir Pouse!! :)

In 2024 was die show heeltemal uitverkoop
! Spring want die kaartjies gaan almal vinnig vlieg! Please dont mis out!
Dit gaan Festival vibes wees!

Tema:

p>Hierdie jaar se Nuwe Jaars tema is weer WHITE PARTY! Dit was amazing gew
een laas jaar. amper Alma her wit aangetrek! :)

E
vent Details

Doors Open - 8pm

Resident DJ - 8p
m - 9pm

Early B - 9pm

Die Heuwels Fantasties - 10pm
<l
i>Francois van Coke en Die Gevaar - 11pm

Resident DJ - 12am - 2am<
/li>

Onder 18's

Geen onder 18's w
ord vir hierdie show toegelaat nie.

LOCATION:30 Diaz Road\, Jeffrey’s Bay\, Eastern Cape
SUMMARY:JBAY ROCKS WHITE PARTY presents Francois van Coke\, Die Heuwels Fan
tasties and Early B
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/Jbay-Rocks-White-Party-2025
END:VEVENT
END:VCALENDAR