JOOL – Jou Onbaatsigtige Opoffering vir Liefdadigheid
Die NWU Potchefstroomkampus se JOOL is sedert 1942 die afskoppunt van die sosiale kalender onder studente. Jong mense van reg oor die land migreer elke Januarie na die studente dorp om deel te neem aan een van die grootste studente gedrewe feeste. Die gevoel van samesyn gedurende die tyd is soos geen ander. Sinoniem met optredes deur die beste plaaslike kunstenaars en die alombekende vlotoptog is hierdie die een geleentheid van die jaar wat jy nie wil misloop nie. Boonop die avontuur wat JOOL beloof, is dit nie net vir ‘n lekker tyd nie maar ook vir ‘n goeie doel. Alle winste wat gemaak word deur JOOL word gebruik om 87 gemeenskap projekte te befonds wat gebruik word om die Potchefstroom gemeenskap te bemagtig.
RAG – Reach Out and Give
The NWU Potcheftroom campus’ RAG has been the kick-off of the social calendar for every student since 1942. Annually young people from all over the country migrates to this student town to participate in this student driven festival. The feeling of coherence during this time is unparalleled. This event is synonymous with shows by some of the best local artists and the famous float parade – you do not want to miss it. The purpose of the RAG experience is not solely to provide students with a good time but it is also for a good cause. All proceeds are donated to community which is used to fund 87 community projects.
Donderdag/Thursday 31 Jan
18:00-18:45 Straatligkinders
19:00-19:45 Van Pletzen Ft Early B
20:00-20:45 Goodluck
21:00-21:45 Die Heuwels Fantasties
22:00-22:45 Karen Zoid
23:00-23:45 Francois van Coke
Vrydag/Friday 1 Feb
17:15-18:00 Easy Company
18:00-18:45 The Farewell
19:00-19:45 Majozi
20:00-20:45 December Streets
21:00-21:45 Spoegwolf
22:00-22:45 Bittereinder
23:00-23:45 Bok van Blerk