BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260929T155709Z
UID:306be7fc-8ee0-435b-a285-af73ca9f8001
DTSTART:20210418T103000
DTEND:20210418T200000
DESCRIPTION:
Die Heuwels Fantasties \, Early B en Corne Pretorius LIVE by
Nooitgedacht wynplaas in Stellenbosch!

Dis 'n Piekniek\, WYN launch
en 'n Musiek Konsert all in one.

Slegs 500 kaartjies beskikbaar vir
die vertoning. Moenie uitmis nie dis ons eerste LIVE show in die Kaap sed
ert Lockdown en ons kan nie wag om 2021 te HERVERBEEL saam met julle en 'n
glasie Chenin nie.

SONDAG 18 April 2021.

Kaartjies is sl
egs R300 (Kinders onder 12 Halfprys @ R150 en Kinders onder 3 GRATIS)

Beperkte kaartjies sluit in ons eerste wyn colab met meesterwynmakers
Gavin Bruwer en Bruwer Raats van B Vintners-faam asook fynproe-boer Danie
Carinus (Carinus Family Vineyards) met sy pragtige spogwyndruiwe. Dis ’n
klein beperkte oplaag CHENIN BLANC wat geproduseer is en dis 1s
te en eksklusief by dié aangeleentheid te vinde.

Watch this space
. Hierdie is net die begin ons noem dit DIE HEUWELS FANTASTIES FAMILIE WYN
E.

SLEGS 390 bottels is gebottel vir die oesjaar! Moenie uitmis ni
e.

Jy kan ook 'n piekniek boks / burger en chips vooraf bestel en
daar sal kos stalletjies wees.

SLEGS 20 VIP KAARTJIES BESKIKBAAR v
ir elke show en sluit 'n kis (6 bottels) van die wyn asook kos in.

Voorprogram deur Corne Pretorius.

Kaartjies net hier by www.How
ler.co.za

Tye:

1.) 11:00 (Maak ons die deure oop)</
p>
2.) 16:00 Corne Pretorius

3.) 17:00 Die Heuwels Fantasties

p>4.) 18:00 Early B

- ALLE OUDERDOMME WELKOM

- BRIN
G EIE PIEKNIEK KOMBERS OF STOEL.

Vir navrae of vegetariese opsies\,
kontak

- lisa@nooitestate.co.za

- +27 78 699 4395

Covid maatreels sal inplek wees itv spasiering op die gras\, sanitizer en
temp checks by die deur sien julle daar!

LOCATION:R304\, Koelenhof\, Stellenbosch\, 7605
SUMMARY:MUSIEKNIEK by Nooitgedacht met Heuwels\, Early B & Corne Pretorius
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/beloofdeland
END:VEVENT
END:VCALENDAR