BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260503T100729Z
UID:11cc5ca8-ebf6-41a5-b5c9-4ab5d3ec2978
DTSTART:20260328T080000
DTEND:20260328T230000
DESCRIPTION:
N5 Torque Wars – Waar Krag\, Gemeenskap en Hoop On
tmoet

Maak gereed vir ’n dag van brute krag\, bru
llende enjins en ongeëwenaarde opwinding. N5 Torque Wars bring die manne
met die groot Cruisers bymekaar vir ’n adrenalienbelaaide drag race soos
min. Met verskillende klasse vir alle voertuie kry elke deelnemer die kan
s om sy staal te wys – en elke toeskouer die kans om die hartklop van wa
re motorgees te ervaar.

Kom geniet ’n familiesdag
vol aksie\, gees en kompetisie op die N5\, waar elke uittrek die potensia
al het om ’n legende te word.

Hierdie dag gaan eg
ter ook oor gemeenskap en verantwoordelikheid. Make Bethlehem
Beautiful Again is trots deel van N5 Torque Wars. Hierdie inisiatief
staan op waar die munisipaliteit tekortskiet – van slaggate regmaak en
gras sny\, tot praktiese ingryping waar dit regtig nodig is. Gemeenskapsle
de én plaaslike besighede steek hande saam\, gebruik hul eie hulpbronne e
n tyd\, en wys dat ware verandering begin wanneer mense self besluit om di
e verskil te maak. Saam werk ons om Bethlehem weer amazing te maak.

Maar dit stop nie daar nie. ’n Persentasie van alle winste word geskenk
aan die Sonskyn Dienssentrum\, wat ondersteuning bied aan
bejaardes wat tragies deur hul eie kinders afgeskryf is. Jou deelname –
hetsy as toeskouer of deelnemer – dra direk by tot waardigheid\, versor
ging en nuwe hoop vir ons seniors.

N5 Torque Wars:<
/p>
Wys jou krag. Beleef die gees. Maak ’n verskil.<
/p>

LOCATION:undefined
SUMMARY:N5 Torque Wars
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/n5torquewars2026
END:VEVENT
END:VCALENDAR