BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260403T191528Z
UID:8e29a9d3-0028-4fd2-9b30-d2d03345e852
DTSTART:20220422T080000
DTEND:20220424T180000
DESCRIPTION:<p>Die Pretoria Buitelug Ekspo en Fees\, is 'n drie dag gebeurt
 enis\, waar jy na die beste Afrikaanse musiek kan luister\, 40 000 protea 
 blomme en 100 000 vetplante met jou eie oë kan sien. Jy kan bote en karav
 ane beloer\, in 'n GTR òf op 'n kameel ry. Jy kan jouself verloor op die 
 mallemeule\, ietsie koud in die bier- of wyntuin geniet. Daar is heerlike 
 kos\, oulike snuistery stalletjies en slegs vliegtuig ritte!</p><p><br></p
 ><p>Maak nie saak of jy een of 'n honderd-en-een is\, hier is ietsie vir a
 lmal by die Pretoria Buitelug Ekspo en Fees.</p>
LOCATION:R515 Rhino Park\, Pretoria\, 1001
SUMMARY:Pretoria Buitelug Ekspo en Fees
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/diepretoriafees
END:VEVENT
END:VCALENDAR
