BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260910T110022Z
UID:5f594636-3653-4c6a-9484-f9d6dfef054c
DTSTART:20211002T140000
DTEND:20211002T230000
DESCRIPTION:
Refentse Morake kom Weskus toe vir sy heel eerste optrede in
die Weskus!

Ons hier by Weskus Jou Lekker Ding Produksie
s (EDMS) Bpk is verskriklik opgewonde om een van Suid Afrika se top Afrika
anse Musikante na die Weskus toe te bring\, wat beloof om 'n ongelooflike
lekker kuier geleentheid te bied\, waar die braaivleis vure hoog sal brand
voor en tydens sy optrede.

Baie vermaak vir die kinders
sal ook aan die orde van die dag wees\, en ja\, daar gaan gebraai word\, e
n gekuier word! Hoop ons sien julle daar! Weskus is die streek\, die moois
te mooie Weskus\, en Refentse is verskriklik opgewonde om julle almal te o
ntmoet. Moet dit nie misloop nie!  Volg ons webwerf vir meer inligting op:
www.wes
kusjoulekkerdingproduksies.co.za

SUMMARY:Refentse Morake - 1ste Vertoning ooit in die Weskus!
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/weskusjoulekkerdingproduksies
END:VEVENT
END:VCALENDAR