BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260619T171129Z
UID:126d386f-f450-4850-9f1d-d578f93e8d43
DTSTART:20190427T110000
DTEND:20190427T220000
DESCRIPTION:
Is jy al reg vir ‘n goeie vakansie\, maar die Desember vak
ansie voel verewig ver? En die see is net ses ure te ver om te ry?

S
trand Partykie bied die oplossing. Strand Partytjie en die eerste van sy s
oort! Strand Partykie bring die vakansie na Pretoria\, Nelspruit\, Bloemfo
ntein en Potchstroom en Johannesburg in 2020! Die enigste van sy soort bin
neland se kus fees wat jou laat voel asof jy by die see is!

Kom kuier saam ons by die eerste Strand Partykie vir 2020 by Time Squar
e Sun Arena\, Pretoria op die 27 ste April 2020 op Vryheidsdag. Die laaste
vakansie dag voor alles terug keer na normaal waar jy kunstenaars soos Ea
rly B\, Biggy\, Jan Bloukaas\, WG nel\, melo3\, Van Pletzen\, Uit die Blou
te Band en nog ander!

Alles in die buitelug area van Time
Square Sun Arena. Kom kuier saam en geniet die hele dag saam vertonigs en
verskeidenheid van DJ’s! Skop jou skoene uit\, en kom druk jou tone tus
sen die sand\, gaan maak ‘n draai by die “Beer Pong” kompetisie en k
om sit agteroor by die ‘vape lounge’!

Staan ‘n kans
om een van twee voertuie te wen\, VW Polo wanneer jy jou kaartjie koop vi
r Strand Partykie\, of  jou kans met 'n gelukkige sleutel wat die Strand P
artykie bal oopsluit meer en 'n VW UP kan wen! En kom ons sê jy is die
“Beer Pong” wenner vir die dag wel dan kan jy dalk huis toe gaan met R
20 000 kontant prys. Vir die eerste keer by 'n jol soos die kan jou gusnt
eling kunstenaar ook wen en met 'n VW UP huistoe gaan! En daar is natuurli
k ander pryse ook te wen die hele dag lank

Maar jy gaan m
oet gou spring want daar net 6900 kaartjies beskikbaar vir die buitelug ku
ier by Time Square Sun Arena in Pretoria en glo ons\, die kaartjie pakkett
e is off the hook!!

Kry joune vandag nog by H
owler.co.za!

LOCATION:Pretoria East
SUMMARY:Strand Partykie
URL;VALUE=URI:https://www.howler.co.za/strandpartykie
END:VEVENT
END:VCALENDAR