As kinders het ons baie oor die hekkie gespring om skelm te gaan kuier by die monument. Nou nooi ons jou om deel te wees daarvan.
Kom geniet 'n wyntjie, lê op die gras en dans onder die hange van Franschhoek se berge.
Geniet die beste kos-stalletjies van regoor die land, koue bier, en na ons mening, die beste musiek vir 'n middag op die gras.
Met Van Der Aven, Deon Meiring, Koos Kombuis, Valiant Swart, Early B en Spoegwolf, natuurlik ;] Die beste alternatiewe Afrikaanse musiek. Heeldag.
Hekke maak 10:00 oop en die eerste kunstenaar begin 11:00. Spoegwolf sal 17:00 op die verhoog wees.
Alle ouderdomme is welkom, maar onder-18's sal toegang tot die kroegarea geweier word. 'n Bewys van ID sal nodig wees.
Vir enige navraag, kontak events@fhkforum.co.za

By using our site, you acknowledge that you have read and understand our Privacy & Cookie Policy as well as our Terms of Use.