Het jy jou hoof run verloor maar voel jy die storie is nog nie klaar nie? OF het jy net 'n GRUDGE teen iemand.
Die Grudge Ticket gee jou ’n kans om iemand anders direk te challenge en weer af te gaan met die baan.
Dis jou geleentheid om ’n rekening te vereffen, jou naam reg te stel en te wys wat jou kar regtig kan doen.
Belangrike reëls:
- 1 Grudge = 1 Kar (so vir 2 voertuie = 2 kaartjies)
- Direkte challenge tussen twee voertuie uit enige klasse uit
- Wenner vat die eer — geen verskonings nie
Geen brackets. Geen punte. Net trots, krag en pure grudge.
Grudge kaartjies kan op die dag ook gekoop word.