Kom geniet 'n spesiale aand saam met ons kleuters, waar elkeen met vreugde en trots wys dat hulle uniek en kosbaar is – geskape deur God, die Groot Kunstenaar. Deur sang & dans wys ons kleintjies dat elkeen 'n meesterstuk is, gemaak met liefde en 'n doel. 'n Vertoning vol geloof, pret en hope oulike oomblikke!
Almal welkom
Genoegsame parkering. Toeganklik vir rolstoel