Welkom by die 2025 AMFIHART fees in Hartenbos (Mosselbaai) by die Amfiteater!
Everyone is welcome to attend.
Is jul reg vir die GROOTSTE Desember nog?!
'N lys van die BESTE kunstenaars verskyn die jaar op ons verhoog oor 5 en 6 Desember'24.
"Funfair", Kosstalletjies, mark uitstallers en GROOT pret!
Kunstenaars:
NB!
Neem asseblief kennis dat die laaste 2 kunstenaars wat Vrydag-aand optree, moontlik sterk taal gaan gebruik wat ongepas is vir kinders.
Dag 1 - Vrydag 5 Desember:
Jack Parow, Van PLetzen, Will Linley, Zaan Sonnekus, Robbie Wessels, Ben Rodrigues, Die Piesangskille, Wilma van Heerden en Anzelle.
Dag 2 - Saterdag 6 Desember:
Die Heuwels Fantasties, Spoegwolf, Francois Van Coke, Matthew Mole, Snotkop, Brendan Peyper, Blackbyrd, Loufi en Eloff.
Aanbieder - Leandie Du Randt
---------------------------------------------
Drank word slegs vir 18+ bedien.
Geen eie drank of "cooler bokse" nie.
-------------------------------------------------------
CANCELLATION POLICY FOR “AmfiHart”

Full refund up to 1 month prior of event. (Not including online fees)
“Pay back” policy for attendees cancellations:
(Cancellations does not include online admin fee)
ALL AGES WELCOME.
Alcohol is strictly only served to 18+
Geen eie drank, verversings of "Cooler Bokse" nie.
Geen Dwelms.