.jpg)
.jpg)
Maak reg!! dit is tyd om die dansskoene af te stof en jou gunsteling sokkie-maat nader te trek, want Die Groot Sokkie is hier en dis tyd om te skoffel!
Bereid julle voor vir ’n massiewe aand vol non-stop sokkie, groot treffers, nostalgie en net die lekkerste tye. Ons bring vir jou al die grootste sokkie-hits van oor die jare van goue oues tot moderne klasikke – alles in één nag van pure plesier.
Wat om te verwag:
Wes-Kaap Boereorkes skop die aand af en hou die vloer warm van 18:00–21:00 met daai egte boere-ritmes wat jou voete nie gaan laat stilstaan nie.
Daarna vat DJ Rooibaard oor van 21:00–23:00, met al jou gunstelinge van Kurt Darren, Nicholis Louw, Juanita du Plessis, Die Campbells, Brendan Pyper, Appel en BAIE meer.
Dis die perfekte aand vir elke sokkie-jagter, elke dansvloer-koning en almal wat net weer wil kom skoffel soos in die ou dae.
Deure maak oop om 18:00 – kom vroeg, warm op, en maak gereed om te SKOFFEL!
All ages are welcome.
Parking available.
No alcohol or drinks from outside
No drugs or illegal substances
No weapons, sharp objects, or fireworks
No glass bottles or containers
No professional cameras or drones
No pets (service animals only)
No large umbrellas, chairs, or braais
Keep it safe. Keep it fun.