Ons reis kom op ʼn HOË NOOT tot ʼn einde. 🎵🎸🎙
Kom kuier saam!
Fatman, Jay, Prop en Selling the drama sal jou tot laat op jou voete hou met Shandor Potgieter as aanbieder.
Kostes: R100 p.p.
Datum: 13 Januarie 2024
Plek: Hoërskool Sandveld, Wesselsbron
Du Preezstraat 2, Wesselsbron, 9680
Tyd: Hekke open 15:30
Die gelukkige wenner van die Toyota Corolla Cross 1.8 XS CVT sal ook aangekondig word!
Bring jou hele gesin vir hope vermaak en kosstalletjies net voor die nuwe skooljaar afskop.
Die dag word met trots geborg deur JoJo Tanks, Kaufmann Garden, Bayer, Molatek en Dave Sheer Country Ranch.
Onthou jou kampstoele! Geen koelhouers toegelaat.
All Ages