Mosselbaai word #MATRIEKBAAI! (18-22 Ouderdom STRENG)
Hierdie kaartjie is vir ons "Diaz - VOL matriekbaai ervaring" & feesterrein.
STRENG 18+
Solank jy 18 word teen die 2de Desember kan jy 'n kaartjie koop.
-------------------------------------------------------------------------------------------------
MATRIEKS, klas van 22!
2-8 Desember word Mosselbaai...Matriekbaai!
Die jaar maak ons geskiedenis en begin Suid Afrika se nuutste #matriekvakansie, in een van die mooiste dele van ons land met die mees gematigste klimaat.
Ons vat "Diaz Hotel & Resort" oor vir 1 week en verander dit in jul eksklusiewe speel grond, geen ouers en geen kinders nie.
Wees deel van die eerste generasie wat nuwe legendariese tradisies begin en onvergeetlike oomblikke gaan geniet saam hul tjommies, vir een laaste keer!
Kom geniet 'n opwindende buitelug konsert met van jou gunsteling kunstenaars, langs Diaz Strand. "Hang uit" saam jou maatjies by Pirates bar (Beach bar) of ontdek die omgewing se naglewe met nagklubs soos De Dekke (Grootbrak) en Bakgat (Voorbaai).
Hier is iets vir almal - jy kan jou ervaring kies:
As jy net bietjie wil rus of opsoek is na meer avontuur, dan is daar 'n lang lys van aktiwiteite. Van Touchies en volleyball speel saam jou vriende op Santos strand tot swembadpartytjies of heerlikke restaurante in die omgewing.
Hordes verblyfopsies, van sakpas tot leef soos 'n koning - kamp by ATKV Hartenbos is altyd 'n avontuur of bly gerieflik in Diaz Hotel & Resort.
Kan jy die eerste van 'n eerste misloop?? Maak reg om jou kaartjie te koop en verseker jou plek
---------------------------------------------------------------------------
Kaartjies vanaf 29 Mei beskikbaar!
---------------------------------------------------------------------------
Alle kaartjies sluit nie aanlyn besprekingsfooie in nie:
FASE 1: R999 (1000)
FASE 2: R1200 (500)
FASE 3: R1400 (300)
Slegs toegang bandjies word verkoop vir die hele week se ervaring!
(Geen dag kaartjies nie)
* Sluit in al die optredes
* Nagklubs toegang soos Bakgat (Voorbaai) & De Dekke (Grootbrak)
* Dag aktiwiteite en partytjies
* Afslag op vervoer bussies
* Afslag op ander avontuur en adrenaliengedrewe doendinge in en om Mosselbaai
MOET NIE UIT MIS NIE!!
-----------------------------------------------------------------------
Loer gerus op ons webtuiste vir meer inligting:
-------------------------------------------------------------------------
Cancellation policy for “Matriekbaai”
Cancellations due to COVID or other unforeseen circumstances
(Cancellations does not include the online admin fee)
Should the festival be cancelled due to unforeseen circumstances the following percentages for pay back will apply:
(Festival cancellation due to weather, pandemic, force majeure, riots or any there Act of God or disaster)
10 days before festival.
75%
Less than 10 days before festival
50%
During or after the festival
0%
Cancellation policy for “Matriekbaai”
“Pay back” policy for attendee cancellations:
(Cancellations does not include online admin fee)
The following percentages to be paid back
2+ months before the festival
100%
60 - 30 days before the festival
50%
30 - 7 days before the festival
25%
Less than 7 days before the festival
0%
During or after the festival
0%