Kajuitkoors en kriewelrig??
Kuier aanlyn saam met ander enkellopendes in die gemak van jou eie huis!
50/50 mans en dames wat ontmoet in ‘n Zoom Kamer en dan opgedeel word in private geselskamers vir 1-1 ontmoetings vir ongeveer 5 minute En dan Roteer. Ietsie soos ‘speed dating’!