As 'n Biokinetikus, is een van die belangrikste dinge vir my dat mense gesond is en optimaal funksioneer en so 'n verskil kan maak in ander se lewens. Oefeninge is my passie en as klein dogtertjie het ek al geweet eendag gaan ek op die TV wees om mense gesond en maer te oefen.
Ek voltooi my meester graad in Biokinetika en doen nog talle kursusse in oefening, rehabilitasie, aanvullings en welstand van die menslike liggaam. Vir 10 jaar bestuur ek my eie suksesvolle praktyk (Marietjie Shepherd Biokinetika) en ek bied 10 Pilates klasse per week aan.