HOËRSKOOL LINDEN REÜNIE '06
Kom kuier en onthou saam.
19 SEPT 2026
16:30 – 21:00
HOËRSKOOL LINDEN LAPA
Koop jou kaartjie voor 4 September.
R400 p/p wat 'n verwelkomingsdrankie en ete insluit & R80 p/kind vir 'n ete.
Drag: Enige iets Linden (kleur, sport, uniform).
Bring jou eie koelboks!