Kom kuier in Afrikaans in Hentiesbaai
Almal is welkom
Parkering is op eie risiko
Onwettige gebruikmiddels
Wapens of enige vuurwerke
Alkohol (Daar is klomp opsies by die fees)
Diere
Kos (Daar is klomp opsies by die fees)
Warm ding
Ekstra kombersie
'n Leë Koelerboks (dit sal oopgemaak word by die hek)
'n Vol beursie
'n Lekker houding