Sport, musiek, stalletjies, pret vir die kinders en groot naam kunstenaars – alles op een dag. Buffelfees & Alumni 2026... wees deel van die gees! Meer as net 'n fees – dis 'n Buffelbelewenis!
Alumni-rugby, netbal & hokkie, topkunstenaars, hope stalletjies, pretritte, heerlike kos en vermaak vir die hele gesin. Buffelfees & Alumni 2026 – die dag wat jy nie wil misloop nie! Buffelfees & Alumni 2026 is Hoërskool Bastion se grootste jaarlikse fees, waar oudleerders, huidige leerders, gesinne en die gemeenskap saamkom vir 'n dag propvol opwinding. Geniet Alumni-rugby, netbal en hokkie, 'n groot verskeidenheid stalletjies, merry-go-rounds en ander pretaktiwiteite vir die hele gesin, asook optredes deur groot naam sangers.
Kom beleef die ware Buffelgees en maak deel van 'n dag vol sport, vermaak, lekker kos en onvergeetlike herinneringe op 17 Oktober 2026.
Extra Information:
FAQ's:
“Early Bird”
Volwassene: R150
Kinders ouderdom 7-13 R60
Kinders 0-6 Gratis
Kar R50
‘Early Bird’ sluit 18/09/2026
Gewone prys
Volwassene: R200
Kinders ouderdom 7-13 R100
Kinders 0-6 Gratis
Kar R50
Nico Swartz (MC)
Tanya V
Jakkalsvibes
Robbie Wessels
Verrassingskunstenaar (wie will later be able to fill in this one)
Kan ek kaartjies by die hek koop? = Ja, daar sal kaartjies op die dag van die fees by die hekke beskikbaar wees.
Is daar veilige parkering beskikbaar? = Daar is parkering binne die skoolgrond beskikbaar teen R50 per kar.
Wat is die opening- en sluitingstye? = Die hekke open 07:30 en sluit 22:00.
Watter aktiwiteite en vermaak sal daar wees? = Sport, musiek, stalletjies, pret vir die kinders en groot naam kunstenaars – alles op een dag.
Is daar 'n program vir die dag beskikbaar? = Die volledige program met tye sal later beskikbaar wees.
Is daar kompetisies waaraan ek kan deelneem? = Daar sal Alumni-sport gespeel word op die dag. Kontak jou ou Hoërskool om uit te vind of hulle ’n span beskikbaar het vir die dag.
Sal daar kos- en drinkgoedstalletjies wees? = Ja, daar sal kos- en drinkgoedstalletjies beskikbaar wees. Daar sal ook ’n biertent beskikbaar wees vir alkoholiese verversings.
Kan ek my eie kos en drinkgoed saambring? = Nee, geen kos en drinkgoed mag ingebring word van buite af nie.
Word kaart- en kontantbetalings aanvaar? = Daar sal kontant en kaartfasaliteite beskikbaar wees.
Is daar fasiliteite vir persone met gestremdhede? = Kontak ons gerus vooraf deur vir ons ’n epos te stuur na m.dejager@bastionhs.co.za indien persone met gestremdhede die fees gaan bywoon, sodat ons die nodige reëlings kan tref.
Is daar 'n noodhulp beskikbaar? = Ja daar sal noodhulp op die dag beskikbaar wees.
Mag ek my troeteldier saambring? = Nee, ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Mag ek 'n gazebo, koelerboks, kampstoel of piekniekkombers saambring? = Geen gazebo, standsambrele of koelerbokse sal toegelaat word nie. U is welkom om kampstoele en piekniekkombers saam te bring.
Mag ek rook of alkohol gebruik op die terrein? = Daar mag gerook word in die aangewese rookareas, en alkohol mag slegs verkoop word aan persone bo die ouderdom van 18.
Daar is parkering binne die skoolgrond beskikbaar teen R50 per kar. Daar sal ook parkering buite die skoolgrond beskikbaar wees teen geen addisionele koste. NEEM KENNIS DAT U OP EIE RISIKO BUITE DIE SKOOLGROND PARKEER.
Age Restriciton = Daar sal aan niemand onder die ouderdom van 18 alkohol verkoop word nie.
Alumni-Sport (Netbal, Rugby en Hokkie)
Verskeie kunstenaars wat optree
Mallemeule (Merry-Go Round Rides)
Vele Stalletjies
Heerlike kos
Slegs persone met ’n geldige kaartjie sal toegelaat word.
Aanlyn kaartjies kan op die dag van die fees by die hek ontvang word.
Bring asseblief die bewys van betaling saam vir die aanlyn verkope.
Geen terugbetalings vir kaartjies (refunds) sal gemaak word nie, selfs al reën dit.
Geen kos en drank mag van buite af ingebring word nie.
Geen alkohol, dwelms of gevaarlike voorwerpe word toegelaat nie.
Volg asseblief alle instruksies van personeel, sekuriteit en organiseerders.
Die organiseerders behou die reg om enige persoon van die terrein te verwyder indien hulle nie die reëls nakom nie.
Kinders moet altyd onder toesig wees.
Geen koelerbokse, gazebo’s of strandsambrele word toegelaat nie.
Rook word slegs in die aangewese areas toegelaat.
Wees hoflik en respekteer ander feesgangers.
Geen onsportiewe, onvanpaste of geweldadige gedrag sal geduld word nie.
Gebruik asseblief die asblikke wat voorsien word.
Hou die skoolterrein skoon en stalletjies netjies.
Parkeer slegs in die aangewese areas.
Volg die leiding van verkeersbeapmtes en sekuriteit.