Dit beloof om 'n hoogtepunt te wees, kom ervaar Steve Hofmeyr op sy beste.
Kos en drinkgoed sal verkoop word.
Alle ouderdomme welkom.
Kinders onder 8 jaar is gratis.
Parkering op eie risiko, alhoewel die nodige veiligheidsmaatreëls in plek is.
Geen drank, dwelms of vuurwapens word toegelaat nie.
Geen diere nie.
Geen koelerbokse - verversings sal verkoop word.