Die Heuwels Fantasties , Early B en Corne Pretorius LIVE by Nooitgedacht wynplaas in Stellenbosch!
Dis 'n Piekniek, WYN launch en 'n Musiek Konsert all in one.
Slegs 500 kaartjies beskikbaar vir die vertoning. Moenie uitmis nie dis ons eerste LIVE show in die Kaap sedert Lockdown en ons kan nie wag om 2021 te HERVERBEEL saam met julle en 'n glasie Chenin nie.
SONDAG 18 April 2021.
- Kaartjies is slegs R300 (Kinders onder 12 Halfprys @ R150 en Kinders onder 3 GRATIS)
- Beperkte kaartjies sluit in ons eerste wyn colab met meesterwynmakers Gavin Bruwer en Bruwer Raats van B Vintners-faam asook fynproe-boer Danie Carinus (Carinus Family Vineyards) met sy pragtige spogwyndruiwe. Dis ’n klein beperkte oplaag CHENIN BLANC wat geproduseer is en dis 1ste en eksklusief by dié aangeleentheid te vinde.
- Watch this space. Hierdie is net die begin ons noem dit DIE HEUWELS FANTASTIES FAMILIE WYNE.
- SLEGS 390 bottels is gebottel vir die oesjaar! Moenie uitmis nie.
- Jy kan ook 'n piekniek boks / burger en chips vooraf bestel en daar sal kos stalletjies wees.
- SLEGS 20 VIP KAARTJIES BESKIKBAAR vir elke show en sluit 'n kis (6 bottels) van die wyn asook kos in.
Voorprogram deur Corne Pretorius.
Kaartjies net hier by www.Howler.co.za
1.) 11:00 (Maak ons die deure oop)
2.) 16:00 Corne Pretorius
3.) 17:00 Die Heuwels Fantasties
4.) 18:00 Early B
- ALLE OUDERDOMME WELKOM
- BRING EIE PIEKNIEK KOMBERS OF STOEL.
Vir navrae of vegetariese opsies, kontak
- lisa@nooitestate.co.za
- +27 78 699 4395
- Covid maatreels sal inplek wees itv spasiering op die gras, sanitizer en temp checks by die deur sien julle daar!