Is jy al reg vir ‘n goeie vakansie, maar die Desember vakansie voel verewig ver? En die see is net ses ure te ver om te ry?
Strand Partykie bied die oplossing. Strand Partytjie en die eerste van sy soort! Strand Partykie bring die vakansie na Pretoria, Nelspruit, Bloemfontein en Potchstroom en Johannesburg in 2020! Die enigste van sy soort binneland se kus fees wat jou laat voel asof jy by die see is!
Kom kuier saam ons by die eerste Strand Partykie vir 2020 by Time Square Sun Arena, Pretoria op die 27 ste April 2020 op Vryheidsdag. Die laaste vakansie dag voor alles terug keer na normaal waar jy kunstenaars soos Early B, Biggy, Jan Bloukaas, WG nel, melo3, Van Pletzen, Uit die Bloute Band en nog ander!
Alles in die buitelug area van Time Square Sun Arena. Kom kuier saam en geniet die hele dag saam vertonigs en verskeidenheid van DJ’s! Skop jou skoene uit, en kom druk jou tone tussen die sand, gaan maak ‘n draai by die “Beer Pong” kompetisie en kom sit agteroor by die ‘vape lounge’!
Staan ‘n kans om een van twee voertuie te wen, VW Polo wanneer jy jou kaartjie koop vir Strand Partykie, of jou kans met 'n gelukkige sleutel wat die Strand Partykie bal oopsluit meer en 'n VW UP kan wen! En kom ons sê jy is die “Beer Pong” wenner vir die dag wel dan kan jy dalk huis toe gaan met R 20 000 kontant prys. Vir die eerste keer by 'n jol soos die kan jou gusnteling kunstenaar ook wen en met 'n VW UP huistoe gaan! En daar is natuurlik ander pryse ook te wen die hele dag lank
Maar jy gaan moet gou spring want daar net 6900 kaartjies beskikbaar vir die buitelug kuier by Time Square Sun Arena in Pretoria en glo ons, die kaartjie pakkette is off the hook!!
Kry joune vandag nog by Howler.co.za!